Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Optimisties_226Optimisties_226
3
19
Optimisties_226

45 - Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Vir die regte persoon sal ek myle loop. Jou klankbord wees in goeie en slegte tye. Ek is doelgerig en weet wat ek wil hê in die lewe. Ek is lojaal en betroubaar. I'm a giver not a taker.

Martin426Martin426
1
0
Martin426

42 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Fun loving, oop vir enige iets, die lewe is te kort om nors te wees, lekker kos, goeie geselskap en wyn maak alles reg

RyanV77RyanV77
1
0
RyanV77

49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Rustige persoon, hou van kosmaak, mal oor dans en sokkie, geniet my glas rooiwyn. Hou van lang gesprekke , sien uit om iemand te ontmoet Ek is n less is more tipe persoon, geniet my mountain bike,...

Boertjie_233Boertjie_233
1
1
Boertjie_233

46 - Bronkhorstspruit, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n hardwerkende Christen man.Familie is vir my baie belangrik.Ek het n goeie sin vir humor is baie lief vir Rugby en braai.

StouterBoudeStouterBoude
1
21
StouterBoude

37 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

• Ek bring egtheid en diepte: Ek hou nie van vlak gesprekke nie. Ek luister met my hele hart en gee vir mense die ruimte om hul ware self te wees sonder om geoordeel te word. • Ek is 'n...

KatrienaKatrynKatrienaKatryn
1
16
KatrienaKatryn

41 - Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het goeie waardes, is spontaan, kinder stout, lojaal, passievol en gee my alles. Ek is opsoek na iemand wat ook reg is vir n vaste verhouding, lekker kan lag en lewe saam my kan geniet, more is...

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ek moes hare gelede al by julle aangesluit het. Ek het n wonder like dame ontmoed.
Les, 05 Februarie 2026