Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Neytjie333Neytjie333
3
59
Neytjie333

49 - Kimberley, Noord-Kaap, Suid-Afrika

About me: I am Warm-hearted, loyal, and a little cheeky — I love to laugh and enjoy the simple pleasures in life. There’s nothing better than walking hand-in-hand on the beach, watching the sunset,...

Jean1984Jean1984
1
1
Jean1984

41 - Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Opregte Afrikaanse man wat weet wat Hy Wil he en Baie liefde het Om te gee. Ek soek iemand wat Vir my hart Kan lief wees

Martin_1010Martin_1010
2
11
Martin_1010

44 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Is Moeilik om jouself te beskryf, wat jy sien is wat jy kry, niks minder, niks meer, just be yourself

Honeybun76Honeybun76
6
58
Honeybun76

49 - Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou nie van n dronk en bakleierige man nie. As hy rook moet hy respek toon deur buite te rook. Hy moet van diere en die buite lewe hou. Ek is gek daaroor om langs die vis waters te sit. Ek...

HazelnuteyesHazelnuteyes
2
7
Hazelnuteyes

37 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Eks n baie gemaklike mens en baie liefde volle persoon, opsoek na liefde, aandag, eerlikheid, vertroue, respek. Iemand wat my kan lief he soos ek is en my sal aanvaar soos ek is.

Lego851Lego851
3
1
Lego851

40 - Centurion, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is ’n unieke samesmelting van kuns en wetenskap — ’n digter met ’n ingenieur se presisie, ’n denker met ’n hart vir mense. Ek benader elke uitdaging met verbeelding, probleemoplossing, en...

Oor Bokliefde

Bokliefde, waar ons jou help om liefde te vind! Laat ons bokspring om jou te help liefde vind op die bekostigbaarste, maklikste en ook veiligste manier. Ons maklik bruikbare boodskapstelsel help jou om in verbinding te kom met jou toekomstige maat, teen jou eie pas. Ons ondersteuningspan is altyd byderhand om die beste te bied in diens en veiligheid. Jou lewenslange soektog is iets van die verlede!

Vind jou sielsmaat, jou eie bokkie en selfs nuwe vriende, vandag nog!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Ons het op Flikvlooi begin gesels en later selnommers uitgeruil. Nadat ons albei gemaklik met mekaar was het ons ontmoet en baie lekker gekuier. Ons is nou getroud.
Prudence, 22 Junie 2025
Hi julle, ek het n ou skoolmaat weer hier ontmoet. Dit was nogal n verrassing. Geweet van mekaar dat hy ook geskei was, maar het nie geweet nie hoe om hom te kontak nie. Ons is 4 weke saam. En dit voel ongelooflik goed. Dankie
Birgit, 11 Junie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025